Roy Dotrice

Roy Dotrice
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1923-05-26)26 Mei 1923
Sterfte 16 Oktober 2017 (op 94)
Nasionaliteit Brits
Kinders 3, insluitende Michele en Karen
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1957–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roy Dotrice (26 Mei 1923 – 16 Oktober 2017) was 'n Britse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Amadeus (1984), The Cutting Edge (1992), en Hellboy II: The Golden Army (2008), en in die televisiereeks Beauty and the Beast (1987).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search